Wat dink jy?
Robert Gabriel Mugabe is 21 Februarie
1924 gebore. Hy het grade verwerf en in die
1950’s was hy ‘n onderwyser. Gedurende 1963 was hy ‘n mede stigter van
ZANU. Tydens sy terug keer na Rhodesia
in 1964 is hy gearresteer en was vir 10 jaar in die tronk. Hy was ‘n politiekie gevangene onder Ian
Smith se regering. Gedurende sy 10 jaar
in die tronk het hy verskeie grade verwerf.
Mogabe is 1974 vrygelaat uit die tronk en die ZANU-PF gelei.
Mugabe is as die eerste minister van Zimbabwe
gekies 1980. Na sy termyn verstryk het,
is Mugabe verkies as uitvoerende president in 1987. In 1993 het Mugabe gedreig om blanke boere se
grond te onteien, waar die boere dan daarna terug gedeporteer sou word na swart
Zimbabwe. Mugabe het in die jaar 2000
blanke boere instruksie gegee om hul plase te verlaat en op te gee. Die landbou produksie het skerp gedaal, en
die ekonomiese toestand het baie versleg na die boere hul plase opggee het. In 2004 is beplande hongersnoot gebruik om
steun te kry van Zimbabwe se volk, en as gevolg daarvan het landbou produksie
versleg en plase se waardes het geval.
Verkiesing bedrog, geweld en arestasies was aan die orde van die dag by
Mugabe aanhangers.
Die verjaarsdag vierings van Mugabe
se 85 ste verjaarsdag het $250 000 beloop tenspyte van Zimbabwe se ekonomiese
en gesondheids krisis. Volgens CNN het
Mugabe in 2010 gedreig om alle Westerse beleggers te beeindig a.g.v die
sanksies wat teen sy land ingestel is.
Die Vryburger het in 2015 gepubliseer
dat blanke boere geweldadig verjaag is van hul grond. En ander is 30 dae gegee om hul plase te
verlaat. Daar was in 2001 +- 4100 boere
wat na +- 350 verminder het in 2015. Terwyl
Zimbabwe 15 jaar gelede voedsel en vleis kon uitvoer, leef 75% van die land se
mense onder die broodlyn.
In die #Feesmustfall-protesoptogte wat in 2016 op kampus plaas gevind het, was verskillende mense se name op die bome geverf, waarvan Mugabe sin een was.
My slotsom is dat Mugabe se manupileerende
houding, swak beplanning, patetiese
leierskap, korrupsie, en ‘n gebrek aan mense verhoudings veroorsaak dat sy land
se nuwe generasie kan insien en leer dat
hy deur sy selfsigtige optrede sy eie land se ondergang bewerkstellig.
Comments
Post a Comment