Wat dink jy? Robert Gabriel Mugabe is 21 Februarie 1924 gebore. Hy het grade verwerf en in die 1950’s was hy ‘n onderwyser. Gedurende 1963 was hy ‘n mede stigter van ZANU. Tydens sy terug keer na Rhodesia in 1964 is hy gearresteer en was vir 10 jaar in die tronk. Hy was ‘n politiekie gevangene onder Ian Smith se regering. Gedurende sy 10 jaar in die tronk het hy verskeie grade verwerf. Mogabe is 1974 vrygelaat uit die tronk en die ZANU-PF gelei. Mugabe is as die eerste minister van Zimbabwe gekies 1980. Na sy termyn verstryk het, is Mugabe verkies as uitvoerende president in 1987. In 1993 het Mugabe gedreig om blanke boere se grond te onteien, waar die boere dan daarna terug gedeporteer sou word na swart Zimbabwe. Mugabe het in die jaar 2000 blanke boere instruksie gegee om hul plase te verlaat en op te gee. Die landbou produksie het skerp gedaal, en die ekonomiese toestand het baie versleg na die boere hul plase o...